Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp. Elizabeth Wasserman & Astrid Castle

Купить Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp
610.02 руб.
Отложить

Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op ’n ontdekkingstog gaan. <br/> In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . . <br/> Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om ’n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: ’n laserstraal wat ’n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat ’n mens ’n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe di? SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van ’n spie?l weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . <br/> Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.

Рады Вам также предложить