DA of nie?. Eusebius McKaiser
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780624062523
- Страниц: 193
- Язык: Африкаанс
- Жанры: Социальная психология
- Описание
- Фрагмент
Staan die DA hoegenaamd 'n kans by die stembus?
Of sal verkiesings in Suid-Afrika bloot 'n ras-sensus bly? Is swart kiesers se ongemak met die Demokratiese Alliansie 'n kwessie van beleid – of van toon?
Eusebius McKaiser is bekend daarvoor dat hy geen doekies omdraai nie. In hierdie vermaaklike, ietwat voor-op-die-wa en soms tong-in-die-kies boek, bekyk hy ons amptelike opposisie van naderby.

"Moenie vir hom suurstof gee nie. Hy jaag omstredenheid na. Narsissisme in extremis. Soek net aandag." – Helen Zille oor Eusebius McKaiser (Twitter, September 2013)
"Ek dink Helen Zille is 'n goeie leier." – McKaiser oor Zille … maar hy s? ook:
"Zille is die verkeerde persoon om die Demokratiese Alliansie n? 2014 tot 'n oorwinning teen die ANC te lei."