Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Christine le Roux Omnibus 2. Christine le Roux

Купить Christine le Roux Omnibus 2
  • Тип: Текст
  • Автор: Christine le Roux
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798153317
  • Страниц: 605
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Liewe Onskuld lyk die jong rabbedoe Olivia Joubert aanvanklik na ’n onwaarskynlike kinderoppaster, maar sy laat geen teenspraak toe nie. In Om lief te h? aanvaar Hester Verster ’n pos by ’n plaasskool, maar die plaaseienaar is uit die staanspoor openlik vyandig teenoor haar. In ’n Veilige hawe trou Madeleine met die doodgoeie Johan, al maak sy dit duidelik dat sy nie verlief is op hom nie.

Рады Вам также предложить