Главная / Категории / Фэнтези / Ужасы и Мистика

Bloedgrond. Malene Breytenbach

Купить Bloedgrond
  • Тип: Текст
  • Автор: Malene Breytenbach
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058625
  • Страниц: 346
  • Язык: Африкаанс
1214.83 руб.
Отложить

Grondeise tref die gemeenskap van Nieu-Skotland in Mpumalanga. Dit, en die ou seer van die uitwissing van ’n gesin, het almal op hol: Daar’s stadskind Erin wat nou haar familie moet kom ondersteun, oud-soldaat Andrew Buchanan, wie se gesin jare gelede uitsonderlik wreed uitgemoor is, die plaasadel-MacFarlanes met hul spogplase, wrokkige werkers met verbintenisse in ho? plekke en die plaaslike polisiediens – nie aldag ewe bedrewe of eerlik nie, maar sersant Elsie Redelinghuys vat nie nonsens nie.Dan word ’n bekende boer vermoor. Is dit ’n “gewone plaasmoord”, verbind aan die smagting na land, ’n plekkie van jou eie – of skuil hier iets anders? Waarom is die grond van Nieu-Skotland so deurdrenk van bloed?

Рады Вам также предложить