Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Blinde sambok. Riana Scheepers

Купить Blinde sambok
  • Тип: Текст
  • Автор: Riana Scheepers
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624078142
  • Страниц: 115
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Niemand het gedink ek sal hoor nie, maar ek h?t! Moenie dink omdat jy maar net tien minute gelede gebore is, omdat jy rooi en opgeskroef en lelik is, dat jy ook dom is, of nie kan hoor wat gepraat word nie. Jy k?n. “Hierdie hopie sprinkaanbene . . . Is dit ’n kind? Is dit m?ne?” Ek het my pa gehoor, en dit het die kwaad in my losgemaak, t?? al. En toe hoor ek ook die ander ding, dit wat suster Van Schalkwyk van my ges? het. Dit wat sy ges? het, het ek ook met my saamgevat. En dit het die wen in my losgemaak, t?? al. Want ek, die meisiekind wat my pa nie wou h? nie, moes baklei teen die vloek van die Gideon de la Reys . . .

Рады Вам также предложить