Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Beenaf bokkie. Dirna Ackermann

Купить Beenaf bokkie
  • Тип: Текст
  • Автор: Dirna Ackermann
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624051701
  • Страниц: 197
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Die bodem val uit Candy Cilliers se w?reld toe haar ouers feitlik oornag ?lles verloor. Nou is hulle diep in die skuld by haar oom, Fouch? Mulder, en sy is die een wat die gelag moet betaal. Letterlik. Hy verwag van haar om vir hom te gaan huishou, ?rens in die grammadoelas waar hy sowaar toelaat dat mense onskuldige bokkies met gewere jag, en haar kwasterige ouma te help versorg.Candy arriveer op die plaas met 'n verstuite enkel, midde-in die familietwis, en vind gou haar stadsmaniertjies en rykmansdogtergeite staan haar “oom” glad nie aan nie. Fouch? is arrogant, baas-spelerig, en wat haar betref nie juis modelmateriaal nie. Hy is boonop allesbehalwe oud en mansmens genoeg om enige vrou die vlaktes in te jaag van frustrasie.

Рады Вам также предложить