Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Bambi en die boef. Anita du Preez

Купить Bambi en die boef
  • Тип: Текст
  • Автор: Anita du Preez
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624058694
  • Страниц: 194
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Bambi le Roux kan kies en keur onder die manne. Maar sy moes nooit saam met daardie vent afgeneem geword het by die Met nie – nou loop allerlei stories oor haar by die werk en haar boyfriend, Bertus, is ontstoke . . . dit kry sy nou van haar vriendin ’n guns probeer doen!Maar sjoe, die Met-man is eenvoudig onweer-staanbaar. Bambi weet nie mooi watter kant toe nie: di? gladde Louis, oor wie ’n mens gedurig onsmaaklike dinge in die pers lees, of die betroubare, blonde, saaierige ortodontis Bertus – ander meisies sou hul skoene agterna gooi vir di? welvarende man! En wat nou eintlik daarvan as sy uitvind hy’t twee paspoorte en versteekte foto’s van haar saam met Louis? Dis mos s? saak.Wanneer dinge saam met Bertus lelik skeefloop, is Louis die enigste persoon wat kan help. Maar kan Bambi s? ’n gladde karakter enigsins vertrou?

Рады Вам также предложить