Anton Rupert: 'n lewensverhaal. Ebbe Dommisse
- Тип: Текст
- Автор:
- Издательство: Ingram(2020)
- ISBN: 9780624063834
- Страниц: 999
- Язык: Африкаанс
- Жанры: Биографии и мемуары
- Описание
- Фрагмент
Die merkwaardige lewensverhaal van die Suid-Afrikaanse magnaat en weldoener dr. Anton Rupert word hier volledig en sonder doekies omdraai vertel. <br/> Dit is die verhaal van 'n seun uit die Karoo wat in die Depressie grootgeword het. Hy het nie soos Harry Oppenheimer, 'n ander Suid-Afrikaanse miljoen?r, ryk ge?rf of sy miljoene uit mynbou gemaak nie. Sy Rembrandt Groep was vervaardigers wat w?reldbekend geword het met handelsmerke soos Cartier, Dunhill, Rothmans en Montblanc. Binne dekades is 'n familiedinastie opgebou wat die Ruperts, naas die Oppenheimers, die rykste familie in Afrika gemaak het. <br/> Maar Rupert was gedryf deur veel meer as die vergaar van rykdom. Lewenslank het hy geglo in deelgenootskap en saambestaan en dit uitgeleef; gevolglik het hy telkens met die politieke leiers van die dag gebots. Hy het ook die kunste, kultuur- en natuurbewaring bevorder en het begin met oorgrensparke, 'n internasionale vernuwing wat nuus gemaak het. <br/> 'n Besielende boek wat put uit omvangryke navorsing en vele gesprekke met Rupert, sy familie en mense w?reldwyd wat hom geken het.