Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Alles wat blink. Melissa Scharneck

Купить Alles wat blink
  • Тип: Текст
  • Автор: Melissa Scharneck
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780795800375
  • Страниц: 183
  • Язык: Африкаанс
1138.90 руб.
Отложить

’n Welder, ’n sjef, ’n finansi?le bestuurder en ’n fortuinverteller saam op die lang pad met ’n boks human remains…Om die as te strooi van ’n vriendin wat lank vooraf geweet het sy gaan doodgaan, is nie speletjies nie. Janine het gans te veel tyd gehad vir plannetjies maak en leidrade wegsteek vir hierdie laaste avontuur wat sy in as-vorm meemaak. Haar vier mede-avonturiers moet in ’n begraafplaas ronddrentel, die misterieuse Miskloof soek en teen kloktorings opklouter, om nie te praat nie van ’n vark met die naam Daisy wat dink die pad behoort aan haar.Die vier is m?n lus. Maar wat nie doodmaak nie, maak sterk. Vir di? vier vroue wat bittermin ooghare het vir mekaar, is die swaarste taak om agter mekaar se toe deure in te loer – daar waar alles beslis ni? blink nie.Einde ten laaste vind Sonja, Madie, Gerda en Karien egter dat dit makliker was om moeilik te wees v??r hul pienk Volksie se wiele uit die Kaap gerol het.

Рады Вам также предложить