Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Susanna M Lingua-keur 11. Susanna M. Lingua

Купить Susanna M Lingua-keur 11
  • Тип: Текст
  • Автор: Susanna M. Lingua
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624050254
  • Страниц: 643
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Die blinde baron bevind Lizelia haar in ’n penarie – alleen en platsak in ’n vreemde land, en d?t saam met ’n moeder wat ’n peperduur operasie moet ondergaan. Maar ’n toevallige ontmoeting met die blinde baron Edoardo de Mashatini bied onverwags ’n moontlike uitkomkans – ’n baie eienaardige een . . .In Lokstem van die vreemde raak die aantreklike Rina bevriend met ’n Italiaanse krygsgevangene, Pedro Sardinni, wat haar reeds uitgesoek het as net die vrou vir sy ouer broer Toni, gevierde chirurg. Sommer met die eerste oogopslag wil Toni haar as ’t ware in ’n huwelik indwing. Sy ontsnap net betyds, ontmoet ’n mede-Suid-Afrikaner, Riaan Jonker, en verloor haar hart. Tog dwing iets haar om nog ’n rukkie in Itali? te vertoef…In Die graaf van Santa Maria volg Tessa se lewe ’n rustige gang totdat haar vader, ’n teringlyer, haar dringend na Itali? ontbied. Hier ontmoet sy die graaf van Santa Maria, en geluk l? in die palm van haar hande . . . maar dan begin dit haar te ontglip.

Рады Вам также предложить