Главная / Категории / Публицистика / Биографии и Мемуары

Maggie: My lewe in die kamp. Maggie Jooste

Купить Maggie: My lewe in die kamp
  • Тип: Текст
  • Автор: Maggie Jooste
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624090267
  • Страниц: 102
  • Язык: Африкаанс
880.75 руб.
Отложить

Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. N? maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur. Hier ervaar hulle honger, onsekerheid en verlies, maar ook soms – op ’n verrassende wyse – die goedhartigheid van Britse soldate. Hierdie baie persoonlike vertelling, in haar eie woorde, is ’n verhaal van swaarkry en erge ontbering, maar ook van medemenslikheid en vriendskap oor vyandsgrense heen.

Рады Вам также предложить