Главная / Категории / Периодические издания / Журналы

Kies-jou-avontuur: Die gevaarlikste speletjie op aarde. De Wet Hugo

Mario is die skool se rekenaarspeletjie-kampioen. Maar wanneer hy deur 'n eienaardige nuwe speletjie weggevoer word na die kuberruim, moet hy veg vir sy lewe. 'n Geheimsinnige wese genaamd Gigabyte verduidelik dat hy na die sewe wonders van die antieke w?reld moet reis om ses goue muntstukke te vind, voordat hy kan terugkeer huis toe. Lewensgevaarlike uitdagings wag op hom . . . 'n Kies-jou-eie-avontuur-storie propvol avontuur en naelbyt-aksie!

Рады Вам также предложить