Главная / Категории / Дом, Семья / Природа и животные

Jenna en die leesperd. Marga Jonker

Купить Jenna en die leesperd
  • Тип: Текст
  • Автор: Marga Jonker
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624080442
  • Страниц: 120
  • Язык: Африкаанс
610.02 руб.
Отложить

Jenna se opgewondenheid om deel te wees van die elite-skouspringspan is van korte duur. ’n Rugprobleem veroorsaak dat sy vir ten minste twaalf maande aan geen perdespringkompetisies mag deelneem nie. En om alles te kroon, word haar plek in die span ingeneem deur die rykmanskind Elz? Roux, wat nooit ’n voet verkeerd sit nie. Toe Jenna se ouma vir haar die naweekwerk by Amandelrivier se perdestalle re?l, is Jenna eers vies, maar Kim en haar terapieperde word gaandeweg die hoogtepunt van Jenna se week. Amandelrivier se perde laat haar nie net anders dink oor perde nie, sy leer ken ook ’n ander sy van Daniel “Dash” Roux, Elz? se Gr.10-broer.

Рады Вам также предложить