Главная / Категории / Любовные романы / Эротическая литература

Hart se tweede kans. Ilze Beukes

Купить Hart se tweede kans
  • Тип: Текст
  • Автор: Ilze Beukes
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624079958
  • Страниц: 198
  • Язык: Африкаанс
381.27 руб.
Отложить

Toe suster Wida Storm hoor dat dokter Eugene Maritz iemand benodig om sy bejaarde ma tuis te versorg, gryp sy die geleentheid aan. Sy wil lankal haar eie tuisverplegingpraktyk begin en di? werk sal haar die nodige ondervinding gee. Maar Wida kom gou agter dat als in di? familie nie pluis is nie toe sy saam met tannie Olga in Eugene se huis intrek om haar te versorg. Watse hartseer l? in Eugene se verlede? Waarom is daar ’n stremming op sy verhouding met sy ma? Hoekom skerm tannie Olga vir haar ander seun terwyl Eugene niks met sy broer te doen wil h? nie? Met die eerste oogopslag is Eugene stroef en afsydig, maar Wida besef toenemend dat dit ’n front is wat die aantreklike en gevoelvolle dokter voorhou – ’n verskansing teen die verraad en verlies wat hy beleef het. Sy is besig om haar hart onkeerbaar op hom te verloor, maar sal sy ooit die mure wat hy om hom gebou het, kan afbreek? Sal Eugene ooit weer ’n vrou in sy hart toelaat?

Рады Вам также предложить