Главная / Категории / Детские книги / Детские приключения

Harry Griesel 1: Operasie spookredding. Sonja Kaiblinger

Купить Harry Griesel 1: Operasie spookredding
  • Тип: Текст
  • Автор: Sonja Kaiblinger
  • Издательство: Ingram(2020)
  • Серия: Harry Griesel
  • ISBN: 9780798174138
  • Страниц: 161
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Otto woon in ’n regte spookhuis en het ’n pratende vlermuis as troeteldier. Vir hom is dit glad nie vreemd dat daar ’n spook in sy tannie Sharon se stofsuier woon en ’n ander een gereeld toebroodjies uit die yskas steel nie. Nietemin is hy geskok om ’n Grieselgryper in sy buurman se tuin raak te sien. Maar Harry is glad nie so grieselrig soos hy lyk nie en is eintlik ’n baie gawe k?rel. Wanneer Otto se huisspoke skielik geheimsinnig verdwyn, ontdek Otto en sy vriendin Emily gou dat dit baie handig is om ’n Grieselgryper aan jou kant te h?.

Рады Вам также предложить