Главная / Категории / Любовные романы / Короткие любовные романы

Ena Murray Keur 1. Ena Murray

Купить Ena Murray Keur 1
  • Тип: Текст
  • Автор: Ena Murray
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624068105
  • Страниц: 606
  • Язык: Африкаанс
1062.98 руб.
Отложить

In Satan van Zimbabwe begin die intrige met ’n koerantberig oor ’n bloedlose lyk met erg verswakte organe. Kan dit die volmaakte moord wees, of is daar bonatuurlike kragte ter sprake? <br/> In Die man met die geel o? gee die werkgewers van geheime agent majoor Brand Br?m aan hom die opdrag om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en hom in die proses s? skandelik te gedra dat hy oneervol uit die weermag ontslaan sal word. <br/> En in Onrus op Oshakati hoop dokter Linda Maartens dat sy kan ontvlug van die donker wolk wat oor haar professionele naam hang, maar dan beland sy in ’n lewensgevaarlike situasie . . .

Рады Вам также предложить