Главная / Категории / Современная проза / Контркультура

Die jaar toe Emma begin kook het. Ilse de Korte

Купить Die jaar toe Emma begin kook het
  • Тип: Текст
  • Автор: Ilse de Korte
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624063964
  • Страниц: 196
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Sjef Emma probeer haar vurige humeur beteuel, maar n? die bruilof-fiasko met die hoenderpastei in die Upingtonse somerhitte, verloor sy kop en gooi haar baas rakelings met ’n mes mis. Gelukkig kry Emma die kans om oor te begin op Hermanus by die Chantilly-restaurant. Sy pak haar serpversameling en haar boheemse rompe en vat die pad. Hoewel Chantilly baie werk kort, is Emma vasberade om nie weer woedend te word nie. Die personeel word haar nuwe familie, en sy raak betrokke in allerhande gekonkel op di? kusdorpie met die kriminele element. As dit nie gangsters is nie, dan is dit oud-recces en uitbuiter-oupas met krawatte . . . Net toe dinge op dreef kom, keer Chantilly se eienaar na die restaurant terug. Greg van Heerden mag dalk aantreklik wees met ’n sensuele stem, maar sy beneuktheid laat Emma se bloed kook. Wat skuil agter die man se nors geaardheid? En hoe gaan Emma dit met hom uithou?

Рады Вам также предложить