Главная / Категории / Детские книги / Учебная литература

Blou is nie ’n kleur nie. Carin Krahtz

Купить Blou is nie ’n kleur nie
  • Тип: Текст
  • Автор: Carin Krahtz
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780624081944
  • Страниц: 121
  • Язык: Африкаанс
686.28 руб.
Отложить

Die Vorsters herinner aan ’n sirkus, maar nie die ha-ha-en-oe-la-la-soort nie. Sedert die ongeluk bietjie meer as drie jaar gelede lag hulle almal se narbekke in blou, nie meer in sirkusrooi nie. En dis elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die gesin in verskillende rigtings spat.Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees – soos dit in ’n normale gesin hoort waar die pa nie te veel drink nie. Paternoster is gatvol vir die regering, vir rugby en vir raserige goggas. Sy plan is dat die gesin Nieu-Seeland toe emigreer, want daar speel mense nog rugby met passie, daar re?n dit soos dit moet en daar sal hulle die sterre kan hoor praat. Hoe gemaak as ’n pa die kluts kwyt raak en ’n ma terugkom om die stukke van die gesin te gom, al is dit net vir Kersfees? Blou is nie ’n kleur nie is die sestienjarige Vicky se weergawe van ’n gesin se verswelging deur voorstedelike angs en ander bagasie.

Рады Вам также предложить