Главная / Категории / Наука, Образование / Языкознание

Algebra van nood. Johann de Lange

Купить Algebra van nood
  • Тип: Текст
  • Автор: Johann de Lange
  • Издательство: Ingram(2020)
  • ISBN: 9780798154192
  • Язык: Африкаанс
911.12 руб.
Отложить

Hierdie bekende digter se eerste bundel in byna 13 jaar is ’n belangwekkende gebeurtenis wat menige po?sieliefhebber sal laat regop sit. Baie van die gedigte is oor kenmerkende De Lange-temas en onderwerpe (die homo?rotiek, dwelmgebruik, die skryfkuns) en die deurlopende tematiek van nood word met verrassende skakerings oorgedra, ’n boeiende kaleidoskoop van fasette van die menslike nood, angs en weemoed. Die gedigte is po?ties onopgesmuk, met ’n deurleefde deernis met die mens en sy emosionele w?reld. Die reeks “in memoriam”-gedigte vorm ’n hoogtepunt binne hierdie konteks. Bekroon met die Hertzogprys vir po?sie in 2011.

Рады Вам также предложить